KUNSTENAARS 2024

Die Klipwerf Orkes vier vanjaar 55 goue jare! Soos oudergewoondte sal ons weer bederf word by vanjaar se fees met uitstekende danstreffers. Stof solank jou skoene af en warm op. Klipwerf gaan jou beslis op die dansbaan hou.
Klipwerf Orkes